Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 4 Gesondheidsopvoeding geskandeerde handboek

Gr 4 Gesondheidsopvoeding geskandeerde handboek
Gr 4 Gesondheidsopvoeding geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Gesondheidsopvoeding Gr 4.

Titel: Gesonde Gewoontes Gesondheidsopvoeding 2. Skrywers: J D Appel, J Botha en J J P du Toit. Aantal hoofstukke: 7. Aantal bladsye: 69.

Opgesomde inhoud: Padveiligheid. Voedsel. Slaap. Die vel. Oorsig van die stelsels van die menslike liggaam. Die beenstelsel. Die spierstelsel.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Belangrik. Handboeke word verskaf met die verstandhouding dat, waar handboeke uit druk is, Kenweb alternatiewe wat by sy rekenaarvrae pas, sal voorsien.

Besonderhede
 
Download Size 8.16MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 04GEOH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  130 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings