Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 4 Bybelonderrig geskandeerde handboek

Gr 4 Bybelonderrig geskandeerde handboek
Gr 4 Bybelonderrig geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek word aanbevel vir Bybelonderrig Gr 4.

Titel: 'Laat My lammers wei' Boek 1 'n Studie van die Bybel vir 10 tot 12-jariges. Skrywer: J v Niekerk. Aantal hoofstukke: 30. Aantal bladsye: 96.

Opgesomde inhoud: Ou Testament. Die skepping, opstand teen God, Noag, Abraham, Isak se gesin, die familie van Jakob, Josef en sy broers, die geboorte en roeping van Moses, die tien plae en die uittog, God beskerm en lei sy volk, die Koning gee sy wette aan sy volk, eindelik in die Beloofde Land. Nuwe Testament. Twee wondergeboortes, Jesus in die Tempel en gedoop. Jesus begin sy werk as Verlosser. Verskillende wonderdade. Gelykenisse. Jesus se sterwe. Die Koning is getrou en voer sy beloftes uit.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 15.72MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 04BYOH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  651 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings