Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 3 Wiskunde geskandeerde handboek

Gr 3 Wiskunde geskandeerde handboek
Gr 3 Wiskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Gr 3 Wiskunde.

Formele wiskunde oefeninge vir die inoefening van begrippe wat in praktiese lesse van Gr 3 aangeleer is.

In die Rooi Vakgids vir graad 3 word presies aangedui hoe die handboek in die jaar se program ingepas word op 'n wyse wat die kind vertroue gee dat hy die probleme kan oplos. Die oefeninge in hierdie handboek word gewoonlik in 'n ander boek gedoen sodat die handboek meer keer gebruik kan word.

Titel: Moderne Basiese Wiskunde St 1.
Skrywers: A du Toit G vd Westhuizen.
Aantal hoofstukke: 20.
Aantal bladsye: 135.

Besonderhede
 
Download Size 16.34MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 03WISH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  455 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings