Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 3 » Alle Gr 3 geskandeerde handboeke » Advertensie - Gr 3 Afrikaanse Leesreeks bykomend (12 boekies)

Advertensie - Gr 3 Afrikaanse Leesreeks bykomend (12 boekies)
Advertensie - Gr 3 Afrikaanse Leesreeks bykomend (12 boekies) 
Die Oxford Afrikaaanse leesreeks word saam met die Gr 3 Vakgids vir alle vakke gebruik. 'n Elektroniese weergawe is ongelukkig nie beskikbaar nie maar u kan die fisiese reeks bestel by Orania Beweging kyk by Kontakbesonderhede.

12 Gegradeerde leesboekies in stelle van 6 op dieselfde vlak wat bykomend in Gr 3 gebruik kan word. Die begeleiershandleiding wat saam met die basiese stel beskikbaar is, beskryf die ruimte vir die bykomende boekies.

Aangesien selfgedrewe leerders gewoonlik goeie lesers is, is die basiese stel dikwels te min en het kinders behoefte aan nog boeke op hulle leesvlak. Dit is in hierdie spesifieke behoefte waarin die bykomende boekies voorsien.

Dit verbreed die kind se leeservaring op 'n leesvlak waar dit nog moeilik is om boeke in die biblioteek te vind wat die kind selfstandig kan lees.

Titel: Oxford Storieboom.

Besonderhede
 
Produkkode 03LEEOB
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  743 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings