Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 3 » Alle Gr 3 rekenaarprogramme en vakgidse » Gr 3 AFRIKAANS rekenaarprogram en vakgids

Gr 3 AFRIKAANS rekenaarprogram en vakgids
Gr 3 AFRIKAANS rekenaarprogram en vakgids 
Rekenaarprogram en vakgids net vir Gr 3 Afrikaans.

Dit is nie nodig om hierdie program ook aan te koop as u die Gr 3 rekenaarprogram en vakgidse aankoop nie, omdat dit reeds ingesluit is.

Hierdie program word dikwels aangekoop deur gesinne wat wil hê hulle kinders moet Afrikaans leer of daarmee vlot bly.

TOEPASLIKE HANDBOEK(E) VIR AFRIKAANS MOET OOK AANGEKOOP WORD. Oorweeg ook om die "Gr 3 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke" aan te koop as u meer leiding oor implementering verlang.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 3.65MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 03AfrCDS
Prys: R50.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  461 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings