Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 3 » Alle Gr 3 geskandeerde handboeke » Gr 3 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke

Gr 3 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke
Gr 3 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke 
Hierdie is 'n elektroniese vakgids. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek is nodig vir Gr 3.

Vakgids vir Bybel, Afrikaans, Lewensvaardighede, Spelling, Engels, Skrif, Kuns, Liggaamsopvoeding, Musiekopvoeding en Wiskunde.

Vir elke leerarea word 'n volledige dag tot dag plan gegee van wat gedoen kan word. Agtergrond oor die belangrikheid, nut en implementering van elke aspek word ook bespreek sodat met insig gewerk kan word.

Die begeleier hoef op geen stadium onseker te wees van wat om te doen of hoe om dit te doen nie. Elke stap word volledig beskryf en met sketse aangevul waar nodig. Volledige riglyne vir assessering word ook gegee sodat u seker kan wees u kind werk op die verlangde vlak. En tog behou u self volkome beheer oor wat u kind leer.

Titel: Graad 3 Graadhandleiding vir alle vakke.
Skrywer: E van den Berg.
Aantal hoofstukke: 8.
Aantal bladsye: 116.

Besonderhede
 
Download Size 4.41MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 03VAKGIDS
Prys: R220.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  735 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings