Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 2 » Alle Gr 2 geskandeerde handboeke » Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks

Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks
Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks 
Die Oxford leesreeks en handleiding word saam met die Gr 2 Vakgids vir alle vakke gebruik. 'n Elektroniese weergawe is ongelukkig nie beskikbaar nie maar u kan die fisiese reeks bestel by Orania Beweging kyk by Kontakbesonderhede.

20 Gegradeerde leesboekies met handleiding vir begeleier om leesonderrig goed aan te pak.

Boekies in stelle van 6 of 4 op een vlak. Prettige stories om die leeservaring vir die kind aangenaam te maak. Begeleierhandleiding is volledig om leesonderrig stapsgewys aan te pak en die meeste uit die leesboeke te kry. Daar is ook ekstra aktiwiteite in wat vir klank- en woordbou gebruik kan word. Die hoofstuk oor assessering is baie nuttig.

Titel van reeks: Oxford Storieboom.

Besonderhede
 
Produkkode 02LEA
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  382 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings