Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 9 Afrikaans geskandeerde handboek

Gr 9 Afrikaans geskandeerde handboek
Gr 9 Afrikaans geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Afrikaans Gr 9.

Titel: Afrikaans in Aksie Moedertaal Standerd 7 Skrywers: J C P Meij, A Coetser, M Coetzee, A Hoon, M L Jordaan en E J Pienaar. Aantal hoofstukke: 10. Aantal bladsye: 155.

Opgesomde inhoud: Die boek bestaan uit 10 leesreekse waarin 'n tema elke keer gebruik word om leesoefeninge, taalwerk, mondelinge en skriftelike stelwerk, poŽsie en prosa aan die orde te stel. Verduidelikings word tussendeur gegee.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 17.43MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09AFRH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  450 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings