Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8 Rekeningkunde elektroniese handboek/werkboek

Gr 8 Rekeningkunde elektroniese handboek/werkboek
Gr 8 Rekeningkunde elektroniese handboek/werkboek 
Hierdie is 'n elektroniese handboek. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek is nodig vir die vak Rekeningkunde Gr 8.

Daar is nie rekenaarprogramme of eksamenvraestelle vir hierdie vak beskikbaar nie, maar die handboek het vraestelle en memorandums in.

Titel: Rekeningkunde graad 8 'n handboek-werkboek Skrywers: Kenweb. Aantal hoofstukke: 3. Aantal bladsye: 150. Opgesomde inhoud: 'n Uiters volledige verduideliking van Rekenkundige begrippe met uitgebreide voorbeelde volledig uitgewerk. Oefeninge vir elke aspek met volledig uitgewerkte antwoorde vir elke oefening, toets en vraestel in die boek. 'n Uitstekende boek vir selfwerkonderwys. Opgesomde inhoud: Aanleer van begrippe. Transaksies eie aan die diensonderneming. Transaksies eie aan handelsondernemings.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 881.59KB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08REKHRHW
Prys: R40.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  1044 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings