Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8 Huishoudkunde geskandeerde handboek

Gr 8 Huishoudkunde geskandeerde handboek
Gr 8 Huishoudkunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Huishoudkunde Gr 8.

Titel: Huishoudkunde in Aksie Standerd 6 Skrywers: A P van Zyl en M E Groenewald. Aantal hoofstukke: 23. Aantal bladsye: 237.

Opgesomde inhoud: Gesinstudies. Bestuur en Verbruik: Besluitneming. Werkstudie. Verbruikersonderrig. Finansiële bestuur. Voedsel en Voeding: Die gesonde individu. Voedselgroepe en nutriënte. Voedselhigiëne. Apparaat en toerusting. Resepinstruksies. Voorbereiding en gaarmaaktegnieke. Geriefsvoedsel. Suiwelprodukte. Graan en graanprodukte. Groene en vrugte. Vleis en vleisalternatiewe. Tafelmaniere. Beskutting: Behuisingsbehoeftes. Beskutting: Kleding. Die sosio-sielkundige aspekte van klere. Persoonlike voorkoms. Tekstiele. Naaldwerkgereedskap. Naaldwerktegnieke.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 25.88MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08HHKH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  572 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings