Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8 Engels geskandeerde "Child in Darkness"

Gr 8 Engels geskandeerde "Child in Darkness"
Gr 8 Engels geskandeerde "Child in Darkness" 
Hierdie is 'n geskandeerde letterkunde boek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek is nodig vir die letterkunde afdeling van Engels Gr 8.

Titel: Child in Darkness Skrywer: R Hill. Aantal hoofstukke: 16. Aantal bladsye: 84. 'n Baie interessante verhaal oor 'n seun se ervarings in 'n grot. Vrae oor die boek word in eksamenvraestelle gevra.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 7.39MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08ENGHCHI
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  451 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings