Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek

Gr 8 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 8 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Algemene Wetenskap Gr 8.

Titel: Junior SekondÍre Algemene Wetenskap 6. Skrywers: S W Walters, P W Vorster, B K Schreuder en H E Fox. Aantal hoofstukke: 15. Aantal bladsye: 216.

Opgesomde inhoud: Natuur- en Skeikunde: Die elektriese stroom. Elemente en verbindings. Digtheid van stowwe. Mengsels en verbindings. Die deeltjiemodel van materie. Suurstof, waterstof en koolstofdioksied. Biologie: Gronde en lewende organismes. Plante en diere leef saam. Voedingsverwantskappe. Aanpassing van diere. Aanpassings van plante by hul omgewing. Die bewaring van on natuurerfenis. Insekte.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 30.89MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08WETH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  570 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings