Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8 Aardrykskunde geskandeerde handboek

Gr 8 Aardrykskunde geskandeerde handboek
Gr 8 Aardrykskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Aardrykskunde Gr 8.

Titel: Junior Aardrykskunde 6 Hersiene uitgawe met bylae vir interimsillabus Skrywers: C J Swanevelder en J C Kotzť. Aantal hoofstukke: 5. Aantal bladsye: 244.

Opgesomde inhoud: Aardrykskundige tegnieke en kaartwerk. PlanetÍre aardrykskunde. Klimatologie. Suider-Afrika. Streeksaardrykskunde: Die RSA/NamibiŽ.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 39.78MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08AARH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA, UNIONPAY en MASTERCARD (2checkout)
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL) Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  259 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2020 Kenweb Oplossings