Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 2 » Alle Gr 2 rekenaarprogramme en vakgidse » Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede

Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede 
Wiskunde-vaardighede rekenaarprogram en elektroniese vakgids. 'n Rekenaarprogram waarmee kinders maklik hulle tafels en wiskundekombinasies kan leer en gereeld hersien.

Dit begin baie eenvoudig met optelling en aftrekking van 2, 3, 4 tot by 20. Daar is ook die omsetting van breuke na persentasies. Dan ook ander algemene wiskundige omsettings wat gebruik word in meting van lengte en inhoud. Die tafelprogram sluit die 2 tot 12 maal tafels in.

Op die doelwitvelle word die verskillende ouderdomsgroepe vir wie die verskillende dele van die programme noodsaaklik is, aangedui.

Die programme is dus nuttig van graad 1 tot selfs in die hoërskool waar dit hersiening van die basiese beginsels vir algebra en meetkunde vergemaklik.

Besonderhede
 
Download Size 3.63MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode WISKOMPS
Prys: R370.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  327 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings