Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 6 Afrikaans geskandeerde handboek

Gr 6 Afrikaans geskandeerde handboek
Gr 6 Afrikaans geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Afrikaans Gr 6.

Titel: Afrikaans vir vandag Standerd 4. Skrywers: A P van Niekerk, J J Steyn, W H Herman en J Vosloo. Aantal hoofstukke: 12. Aantal bladsye:132.

Opgesomde inhoud: Die 12 hoofstukke bestaan elkeen uit 'n begripsoefening, doen en praat, taalleer, spelling, naslaan, en flinkdink met leesgenot en hersiening in verskeie van die hoofstukke.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 13.61MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 06AFRH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  471 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings