Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 6 Aardrykskunde geskandeerde handboek

Gr 6 Aardrykskunde geskandeerde handboek
Gr 6 Aardrykskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Aardrykskunde Gr 6.

Titel: PrimÍre Aardrykskunde Standerd 4 Hersiene uitgawe met bylae vir interimsillabus Skrywers: F L Knoetze, L P Preuss, M Beyers en T J Esterhuyzen. Aantal hoofstukke: 11. Aantal bladsye: 130.

Nuusaardrykskunde. Hoe om rigting te vind. 'n Studie van klimaat. WÍreldaardrykskunde. Ons vasteland Afrika. Belangrike vraagstukke in Afrika. Afrika se bydrae tot die grondstowwe van die wÍreld. Die buurstate van Suid-Afrika. NigeriŽ. Egipte. 'n Oorsig van Angola, ZambiŽ, Kenia en AlgeriŽ.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 18.82MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 06AARH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  443 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings