Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 7 Wiskunde geskandeerde handboek

Gr 7 Wiskunde geskandeerde handboek
Gr 7 Wiskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir vak Wiskunde Gr 7.

Titel: Wiskunde plus 5 Skrywers: W Ladewig, R Potgieter en J Pretorius. Aantal hoofstukke: 14. Aantal bladsye: 267.

Opgesomde inhoud: Hulpmiddels in Wiskunde. Getalle: patrone en eienskappe. Desimale getalle. Gewone breuke. Lyne en hoeke. Veelhoeke. Lengte en omtrek. Tessellasis en oppervlakte. Tessellasies en volume. Veralgemening van getalprobleme (Inleiding tot Algebra) Probleemoplossing. Verhouding. Persentasies. Heelgetalle.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 30.98MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 07WISH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  118 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings