Hierdie is 'n tuisonderwyssertifikaat geskik vir gr 3. Ons ervaring is dat dit wyd aanvaar word. Wenk: Gratis verslagvorms is hier beskikbaar. Die bladsy sal u ook help om verslae en sertifikate beter te verstaan. Die bewoording op die sertifikaat lui so: "Hiermee word gesertifiseer dat die genoemde leerder die onderstaande punte verwerf het. Kenweb se pakkette en eksamenvraestelle is daarvoor gebruik. Die werk en eksamens is onder beheer van die ouers gedoen."
VISA, UNIONPAY en MASTERCARD (2checkout) Klik hier vir meer inligting PAYPAL Kredietkaarte (PAYPAL) Klik hier vir meer inligting (Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur) Sertifikate