Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 2 » Alle Gr 2 fisiese handboeke » Advertensie - Gr 2 Wiskunde handboek

Advertensie - Gr 2 Wiskunde handboek
Advertensie - Gr 2 Wiskunde handboek 
Bestel hierdie boek by Orania Beweging. Kontakinligting by Kontakbesonderhede.

Hierdie handboek is nodig vir Wiskunde Gr 2.

Formele wiskunde oefeninge vir die inoefening van begrippe wat in praktiese lesse van Gr 2 aangeleer is. In die Rooi Vakgids vir graad 2 word presies aangedui hoe die handboek in die jaar se program ingepas word op 'n wyse wat die kind vertroue gee dat hy die probleme kan oplos.

Die oefeninge in hierdie handboek word gewoonlik in 'n ander boek gedoen sodat die handboek meer kere gebruik kan word.

Titel: Moderne Basiese Wiskunde Graad 2, Sub B.
Skrywers: A du Toit G vd Westhuizen.
Aantal hoofstukke: 20.
Aantal bladsye: 118.

Belangrik. Handboeke word verskaf met die verstandhouding dat, waar handboeke uit druk is, 'n alternatiewe weergawe voorsien sal word.

Besonderhede
 
Produkkode SKU4607
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  385 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings