Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 2 » Alle Gr 2 fisiese handboeke » Advertensie - Gr 2 Kenwebvaardighede leesboekies

Advertensie - Gr 2 Kenwebvaardighede leesboekies
Advertensie - Gr 2 Kenwebvaardighede leesboekies 
5 leesboekies met nie-fiksie teks. Oor elkeen van die boekies is daar rekenaarvrae in die program.'n Doelwitvel word ook vir die vak voorsien.

Op die manier leer die kind die vaardigheid aan om teks te lees en te onthou om die rekenaarvrae te kan beantwoord. Dit word as Kenwebvaardighede beskryf want dit is soos inhoudsvakke van graad 4 af hanteer word. Op die doelwitvelle is ook praktiese takies wat die ervaring meer volledig maak.

Hoe die aktiwiteit aangepak kan word, word volledig in die Rooi vakgids vir graad 2 beskryf.

Titel van reeks: Selfleesreeks.

Belangrik. Handboeke word verskaf met die verstandhouding dat, waar handboeke uit druk is, 'n alternatiewe weergawe voorsien sal word.

Besonderhede
 
Produkkode SKU4515
Prys:

Keuses
 
Aantal


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  1046 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings