Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Oueropleiding » Alle fisiese handboeke vir begeleiers » Advertensie - Gr 2 Oorkoepelende vakgids vir alle vakke

Advertensie - Gr 2 Oorkoepelende vakgids vir alle vakke
Advertensie - Gr 2 Oorkoepelende vakgids vir alle vakke 
Hierdie vakgids is nodig vir Gr 2. Die vakgids dek 10 areas: Bybel, Afrikaans, Lewensvaardighede, Spelling, Engels, Skrif, Kuns, Liggaamsopvoeding, Musiekopvoeding en Wiskunde.

Titel: Graad 2 Graadhandleiding vir alle vakke.
Skrywer: E van den Berg.
Aantal hoofstukke: 6.
Aantal bladsye: 113.

Vir elke leerarea word 'n volledige dag tot dag plan gegee van wat gedoen kan word. Agtergrond oor die belangrikheid, nut en implementering van elke aspek word ook bespreek sodat met insig gewerk kan word.

Die begeleier hoef op geen stadium onseker te wees van wat om te doen en hoe om dit te doen nie. Elke stap word volledig beskryf en met sketse aangevul waar nodig. Volledige riglyne vir assessering word ook gegee sodat u seker kan wees u kind werk op die verlangde vlak. En tog behou u self volkome beheer oor wat u kind leer.

Besonderhede
 
Produkkode SKU4357
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  146 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings