Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Oueropleiding » Alle fisiese handboeke vir begeleiers » Advertensie - Gr 3 Oorkoepelende vakgids vir alle vakke

Advertensie - Gr 3 Oorkoepelende vakgids vir alle vakke
Advertensie - Gr 3 Oorkoepelende vakgids vir alle vakke 
Bestel hierdie boek by Orania Beweging. Kontakinligting by Kontakbesonderhede.

Hierdie boek is nodig vir Gr 3.

Rooi vakgids vir Bybel, Afrikaans, Lewensvaardighede, Spelling, Engels, Skrif, Kuns, Liggaamsopvoeding, Musiekopvoeding en Wiskunde.

Vir elke leerarea word 'n volledige dag tot dag plan gegee van wat gedoen kan word. Agtergrond oor die belangrikheid, nut en implementering van elke aspek word ook bespreek sodat met insig gewerk kan word.

Die begeleier hoef op geen stadium onseker te wees van wat om te doen of hoe om dit te doen nie. Elke stap word volledig beskryf en met sketse aangevul waar nodig. Volledige riglyne vir assessering word ook gegee sodat u seker kan wees u kind werk op die verlangde vlak. En tog behou u self volkome beheer oor wat u kind leer.

Titel: Graad 3 Graadhandleiding vir alle vakke.
Skrywer: E van den Berg.
Aantal hoofstukke: 8.
Aantal bladsye: 116.

Besonderhede
 
Produkkode SKU3934
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA, UNIONPAY en MASTERCARD (2checkout)
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL) Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  360 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2020 Kenweb Oplossings