Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Oueropleiding » Alle fisiese handboeke vir begeleiers » Advertensie - Gr 9 Wiskunde onderwysershandleiding vir handboek

Advertensie - Gr 9 Wiskunde onderwysershandleiding vir handboek
Advertensie - Gr 9 Wiskunde onderwysershandleiding vir handboek 
Bestel hierdie boek by Orania Beweging. Kontakinligting by Kontakbesonderhede.

Hierdie boek word aanbeveel vir die vak Wiskunde gr 9.

Titel: Wiskunde Plus 7 Onderwysgids. Skrywers: W Ladewig, R Potgieter en J Pretorius. Aantal hoofstukke: 16. Aantal bladsye: 108.

Opgesomde inhoud: Antwoorde van die somme en memoranda van vraestelle in die handboek. 'n Baie groot hulp vir selfwerkonderwys.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Belangrik. Handboeke word verskaf met die verstandhouding dat, waar handboeke uit druk is, 'n alternatiewe weergawe voorsien sal word.

Besonderhede
 
Produkkode SKU2268
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  636 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings