Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Oueropleiding » Alle fisiese handboeke vir begeleiers » Advertensie - Gr 7 - 12 Afrikaans Letterkunde Naslaangids

Advertensie - Gr 7 - 12 Afrikaans Letterkunde Naslaangids
Advertensie - Gr 7 - 12 Afrikaans Letterkunde Naslaangids 
Bestel hierdie handboek by Orania Beweging. Kyk by Kontakbesonderhede.

Hierdie handboek word aanbeveel vir Afrikaans Gr 7 - 12.

Titel: Afrikaans Letterkunde Naslaangids Skrywers: Kenweb Aantal hoofstukke: 8 Aantal bladsye: 42. Hierdie boek bied antwoorde op al daardie vrae oor wat 'n metafoor of elisie nou weer is. Dit is 'n versameling en goeie verduideliking van die terme wat op skool en verder in letterkunde gebruik word. Dit is onontbeerlik vir 'n goeie oorsig en 'n maklike naslaanplek.

Opgesomde inhoud: Alfabetiese verduideliking van algemene terme wat in letterkunde gebruik word. Inleiding Inskrywings volgens genres: Prosa; PoŽsie; Drama; Beeldspraak; Stylfigure. Bibliografie. Indeks Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Produkkode SKU1721
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA, UNIONPAY en MASTERCARD (2checkout)
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL) Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  363 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2020 Kenweb Oplossings