Kenweb Oplossings » Gr 4 Engels geskandeerde handboek

Gr 4 Engels geskandeerde handboek
Gr 4 Engels geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Engels Gr 4.

Titel: Focus on English 2. Skrywers: J J van L Sadie, E E Buys, J G Goodacre en Forbes Smith. Aantal hoofstukke: 16. Aantal bladsye: 152.

Opgesomde inhoud: Eenhede met baie sketse veral gerig op woordeskatontwikkeling, begrip en basiese sinskonstruksies. Eenvoudige taaloefeninge in elke eenheid.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 27.37MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 04ENGH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  616 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings