Kenweb Oplossings » Gr 4 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek

Gr 4 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 4 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Algemene Wetenskap Gr 4

Titel: Primêre Algemene Wetenskap 2. Skrywers: H N Pienaar, S W Walters, H E Fox, F W J Opie, P W Vorster. Aantal hoofstukke: 7. Aantal bladsye: 143.

Opgesomde inhoud: Lug en water. Plante en die mens: nuttige plante, ongewenste plante. Diere en die mens: diere van nut vir die mens; diere wat ongewens is vir die mens; voëls van die omgewing.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 17.14MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 04WETH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  129 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings