Kenweb Oplossings » Gr 4 Aardrykskunde geskandeerde handboek

Gr 4 Aardrykskunde geskandeerde handboek
Gr 4 Aardrykskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Aardrykskunde Gr 4.

Titel: PrimÍre Aardrykskunde Standerd 2, Hersiene uitgawe met bylae vir interimsillabus. Skrywers: F L Knoetze, W Wiid, L P Preuss en M Beyers. Aantal hoofstukke: 16. Aantal bladsye: 112.

Opgesomde inhoud: Ontdekking van eie omgewing. Boerdery; pluimveeplaas, beesplaas, skaapplaas, mielieplaas, koringplaas, suikerrietplaas, vrugteplaas, groenteplaas, tabakplaas, Vissery. Bosbou. Nywerhede. Informele sektor. Mynbou.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 12.20MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 04AARH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.



Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  277 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2020 Kenweb Oplossings