Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.
Hierdie handboek is nodig vir die vak Aardrykskunde Gr 4.
Titel: Primêre Aardrykskunde Standerd 2, Hersiene uitgawe met bylae vir interimsillabus. Skrywers: F L Knoetze, W Wiid, L P Preuss en M Beyers. Aantal hoofstukke: 16. Aantal bladsye: 112.
Opgesomde inhoud: Ontdekking van eie omgewing. Boerdery; pluimveeplaas, beesplaas, skaapplaas, mielieplaas, koringplaas, suikerrietplaas, vrugteplaas, groenteplaas, tabakplaas, Vissery. Bosbou. Nywerhede. Informele sektor. Mynbou.
Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees. |