Kenweb Oplossings » Gr 3 » Alle Gr 3 geskandeerde handboeke » Advertensie - Gr 3 Afrikaanse Leesreeks

Advertensie - Gr 3 Afrikaanse Leesreeks
Advertensie - Gr 3 Afrikaanse Leesreeks 
Die Oxford leesreeks word saam met die Gr 3 Vakgids vir alle vakke gebruik. 'n Elektroniese weergawe is ongelukkig nie beskikbaar nie maar u kan die fisiese reeks bestel by Orania Beweging kyk by Kontakbesonderhede.

18 gegradeerde leesboekies in stelle van 6 op dieselfde vlak nodig vir Afrikaanse lees in Gr 3 plus 'n begeleiershandleiding.

Die leesboekies bevat prettige stories wat kinders graag wil lees.

Die begeleiershandleiding gee 'n basiese insig in die leesaktiwiteit en ook 'n hoofstuk oor hoe lees op hierdie vlak geassesseer kan word.

Titel: Oxford Storieboom

Besonderhede
 
Produkkode 03LEO
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  239 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings