Kenweb Oplossings » Gr 3 » Alle Gr 3 rekenaarprogramme en vakgidse » Gr 3 Rekenaarprogramme en vakgidse

Gr 3 Rekenaarprogramme en vakgidse
Gr 3 Rekenaarprogramme en vakgidse 
Rekenaarprogramme en vakgidse vir Afrikaans, Engels, Engelse sigwoorde, Kenwebvaardighede, Spelling.

Om aan hierdie programme reg te laat geskied moet die Oorkoepelende Vakgids gekoop word waarin verduidelik word wanneer en hoe die rekenaarprogramme die kind kan help om beter te leer. In graad 3 is daar al meer rekenaarprogramme as in graad 1 en 2, maar nog minder as in graad 4 omdat kinders nog steeds vaardigheidsheidsaspekte het om baas te raak, soos skryf, tel en lees. Hierdie aspekte kan die beste in 'n verhouding met 'n begeleier aangeleer word en daarvoor is daar volledige beskrywings in die Oorkoepelende Vakgids.

Noodsaaklike handboek: Gr 3 Oorkoepelende Vakgids

Aanbevole handboeke:
Gr 3 Afrikaanse handboek
Gr 3 Afrikaanse leesreeks
Gr 3 Engelse handboek
Gr 3 Engelse leesreeks
Gr 3 Kenwebvaardighede leesboekies
Gr 3 Wiskunde handboek
Gr 1 - 3 Wiskunde Onderwyserhandleiding

Besonderhede
 
Download Size 4.04MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 03PS
Prys: R490.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.



Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  138 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings