Kenweb Oplossings » Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks

Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks
Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks 
Die Oxford leesreeks en handleiding word saam met die Gr 2 Vakgids vir alle vakke gebruik. Dit kan bekom word deur oxford.com

20 Gegradeerde leesboekies met handleiding vir begeleier om leesonderrig goed aan te pak.

Boekies in stelle van 6 of 4 op een vlak. Prettige stories om die leeservaring vir die kind aangenaam te maak. Begeleierhandleiding is volledig om leesonderrig stapsgewys aan te pak en die meeste uit die leesboeke te kry. Daar is ook ekstra aktiwiteite in wat vir klank- en woordbou gebruik kan word. Die hoofstuk oor assessering is baie nuttig.

Titel van reeks: Oxford Storieboom.

Besonderhede
 
Produkkode 02LEA
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  144 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings