Kenweb Oplossings
» Gr 1 - 3 Wiskunde geskandeerde onderwyserhandleiding
Gr 1 - 3 Wiskunde geskandeerde onderwyserhandleiding
Hierdie is 'n geskandeerde onderwyserhandleiding wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.
Antwoorde vir die oefeninge in die graad 1 tot 3 Wiskunde handboeke word verskaf.
Dit bevat ook 'n hoofstuk vir die begeleier oor die aanpak van Wiskunde vir hierdie ouderdomsgroep.
Titel: Gebruik só Moderne Basiese Wiskunde Junior Primêre Onderwysgids.
Skrywers: A du Toit G vd Westhuizen.
Aantal hoofstukke: 8.
Aantal bladsye: 138.
Besonderhede
Download Size
15.89MB
Download Time
Less than 1 minute
@ 1.8mbs
[Change Connection Speed]
Produkkode
WISMOO
Prys:
R10.00
Keuses
Aantal
1
(hierdie produk kan van die internet afgelaai word)
If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.
Epos hierdie bladsy
Groter foto
Produkwaarde
Epos hierdie bladsy
U eie naam:
*
U eie eposadres:
*
Ontvanger eposadres:
*
Epos hierdie bladsy
Groter foto
Gebruikers aanlyn:
161 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings