Kenweb Oplossings » Gr 9 Wiskunde geskandeerde handboek

Gr 9 Wiskunde geskandeerde handboek
Gr 9 Wiskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Wiskunde Gr 9.

Titel: Wiskunde Plus 7 Skrywers: W Ladewig, R Potgieter en J Pretorius. Aantal hoofstukke: 16. Aantal bladsye: 318.

Opgesomde inhoud: ReŽle getalle. Algebra. Vormleer. Bewerking met polinome. Faktorisering. AlgebraÔese breuke. Gelykvormigheid en kongruensie. LineÍre vergelykings. Grafiese voorstelling. Stelsels vergelykings. Vierhoeke. Rente. Statistiek. Waarskynlikheid. Transformasies. Vraestelle.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 31.28MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09WISH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  399 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2021 Kenweb Oplossings