Kenweb Oplossings » Gr 9 Huishoudkunde geskandeerde handboek

Gr 9 Huishoudkunde geskandeerde handboek
Gr 9 Huishoudkunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Huishoudkunde Gr 9.

Titel: Huishoudkunde in Aksie Standerd 7. Skrywers: A P van Zyl en M E Groenewald. Aantal hoofstukke: 32. Aantal bladsye: 348.

Opgesomde inhoud: Gesinstudies: Sosialisering. Ouerskap. Stres en krisis. Bestuur en verbruik: Bestuur en besluitneming. Huis- en omgewingsversorging. Werkstudie. Veiligheid in die huis. Voedsel en voedsel: Eetpatrone. Voedselgroepe en nutriënte. Maaltydbestuur: Beplanning van gesinsmaaltye. Verskeidenheid en aantreklikheid van maaltye. Keuse en aankoop van voedsel. Berging van voedsel. Resepinstruksies. Keuse: Voedsel en voeding: Beginsels van voedselbereiding. Graan en graanprodukte. Eiers, vleis en droë peulgroente. Groente en vrugte. Bediening van geregte. Maaltydbediening. Beskutting: Interieur: Ontwerpelemente en -beginsels. Interieurmateriale. Keuse: Interieur: Konstruksie van huishoudelike artikels. Beskutting: Kleding. Tekstiele. Klereverbruik. Faktore wat modeverandering beïnvloed. Die toepassing van die ontwerpelemente en -beginsels in kleding. Beplanning van 'n klerevoorraad. Keuse: Kleding. Naaldwerktoerusting. Die keuse en gebruik van handelspatrone. Beplanning van werkprosedures. Naaldwerktegnieke.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 38.69MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09HHKH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  615 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings