Kenweb Oplossings » Gr 9 Geskiedenis geskandeerde handboek

Gr 9 Geskiedenis geskandeerde handboek
Gr 9 Geskiedenis geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Geskiedenis Gr 9.

Titel: Tydkringe 7. Skrywers: H G J Lintvelt, A P van Niekerk en O C van Wyk Aantal hoofstukke: 11. Aantal bladsye: 204.

Opgesomde inhoud: Algemene geskiedenis: Nasionalisme in die Moderne Wêreld. Oorloë van die Moderne Wêreld. Die Verenigde Volk-Organisasie. State van die Derde Wêreld. Onafhanklike state in Suidelike Afrika. Suid-Afrikaanse geskiedenis, 1854-1984: Die ontdekking van minerale in Suid-Afrika. Die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. Van Unie tot Republiek. Die regering van die RSA tot 1983. Oorsig oor die grondwet van 1983. Suidwes-Afrika/Namibië na 1946.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 53.52MB
Download Time 3 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09GESH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  801 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings