Kenweb Oplossings » Gr 9 Bedryfsekonomie geskandeerde handboek

Gr 9 Bedryfsekonomie geskandeerde handboek
Gr 9 Bedryfsekonomie geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Bedryfsekonomie Gr 9.

Titel: Nuwe Bedryfsekonomie vir Graad 9. Leerderboek. Skrywers: F R L N Eksteen, H R Miller, C H B Naudť en J P Kennedy. Aantal hoofstukke: 22. Aantal bladsye: 200.

Opgesomde inhoud: Die omvang van Bedryfsekonomie. Mense en hul begeertes en behoeftes. Die leerder en sy of haar omgewing. Die vestiging van 'n sakeonderneming. Die aankoopfunksie. Die produksiefunksie. Die bemarkingsfunksie. Die finansiŽle funksie. Die administratiewe funksie. Die personeelfunksie. Die funksie van eksterne betrekkinge. Die funksie van algemene bestuur en entrepreneurskap.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 44.45MB
Download Time 3 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09BEDH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  376 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings