Rekenaarprogram en vakgids net vir Gr 9 Afrikaans.
Dit is nie nodig om hierdie program ook aan te koop as u die Gr 9 rekenaarprogram en vakgidse aankoop nie, omdat dit reeds ingesluit is.
Hierdie program word dikwels aangekoop deur gesinne wat wil hê hulle kinders moet Afrikaans leer of daarmee vlot bly.
TOEPASLIKE HANDBOEK(E) VIR AFRIKAANS MOET OOK AANGEKOOP WORD.
Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees. |