Kenweb Oplossings » Gr 8 Engels geskandeerde "The Commissioner's Kid"

Gr 8 Engels geskandeerde "The Commissioner's Kid"
Gr 8 Engels geskandeerde "The Commissioner's Kid" 
Hierdie is 'n geskandeerde letterkunde boek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek is nodig vir die letterkunde afdeling van Engels Gr 8.

Titel: The Commissioner's Kid Skrywer: M Howard. Aantal hoofstukke: 9. Aantal bladsye: 92. 'n Baie interessante avontuurverhaal. Vrae oor die boek word in die eksamenvraestelle gevra.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 9.76MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08ENGCOM
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  364 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings