Kenweb Oplossings » Gr 8 AFRIKAANS rekenaarprogram en vakgids

Gr 8 AFRIKAANS rekenaarprogram en vakgids
Gr 8 AFRIKAANS rekenaarprogram en vakgids 
Rekenaarprogram en vakgids net vir Gr 8 Afrikaans.

Dit is nie nodig om hierdie program ook aan te koop as u die Gr 8 rekenaarprogram en vakgidse aankoop nie, omdat dit reeds ingesluit is.

Hierdie program word dikwels aangekoop deur gesinne wat wil hê hulle kinders moet Afrikaans leer of daarmee vlot bly.

TOEPASLIKE HANDBOEK(E) VIR AFRIKAANS MOET OOK AANGEKOOP WORD.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 6.40MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08AfrCDS
Prys: R60.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  124 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings