Kenweb Oplossings » Wiskunde-vaardighede » Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede

Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede 
Wiskunde-vaardighede rekenaarprogram en elektroniese vakgids. 'n Rekenaarprogram waarmee kinders maklik hulle tafels en wiskundekombinasies kan leer en gereeld hersien.

Dit begin baie eenvoudig met optelling en aftrekking van 2, 3, 4 tot by 20. Daar is ook die omsetting van breuke na persentasies. Dan ook ander algemene wiskundige omsettings wat gebruik word in meting van lengte en inhoud. Die tafelprogram sluit die 2 tot 12 maal tafels in.

Op die doelwitvelle word die verskillende ouderdomsgroepe vir wie die verskillende dele van die programme noodsaaklik is, aangedui.

Die programme is dus nuttig van graad 1 tot selfs in die hoŽrskool waar dit hersiening van die basiese beginsels vir algebra en meetkunde vergemaklik.

Besonderhede
 
Download Size 3.63MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode WISKOMPS
Prys: R370.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  461 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings