Kenweb Oplossings » Gr 6 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek

Gr 6 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 6 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Algemene Wetenskap Gr 6.

Titel: PrimÍre Algemene Wetenskap 4. Skrywers: H N Pienaar, S W Walters, H E Fox, F W J Opie en P W Vorster. Aantal hoofstukke: 9. Aantal bladsye: 157.

Opgesomde inhoud: Die Fisiese natuur: Die bestanddele van lug. Water - die wondervloeistof. Elektrisiteit - 'n gevaarlike slaaf. Die natuur se voorraadskure vir voedsel: Plante - ons voedselvoorsieners. Die voeding van diere: Voeding en gebit van soogdiere. Meer oor herbivore, karnivore en omnivore. Die mens en sy omgewing: Die verdwynende grond. Natuurbewaring. Ons vuil wÍreld.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 19.04MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 06WETH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  485 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings