Hierdie is 'n geskandeerde letterkunde boek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.
Hierdie boek is nodig vir die letterkunde afdelings van Engels Gr 7-9.
Titel: Sunbursts: An anthology of one act plays. Saamgestel deur: F C H Rumboll en A C Horan Aantal hoofstukke: 7. Aantal bladsye: 164.
'n Paar van die eenbedrywe word elke jaar in gr 7, 8 en 9 behandel en vrae daaroor in die eksamenvraestelle gestel.
Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees. |