Kenweb Oplossings » Gr 7 - 9 Engels geskandeerde "Sunbursts"

Gr 7 - 9 Engels geskandeerde "Sunbursts"
Gr 7 - 9 Engels geskandeerde "Sunbursts" 
Hierdie is 'n geskandeerde letterkunde boek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek is nodig vir die letterkunde afdelings van Engels Gr 7-9.

Titel: Sunbursts: An anthology of one act plays. Saamgestel deur: F C H Rumboll en A C Horan Aantal hoofstukke: 7. Aantal bladsye: 164.

'n Paar van die eenbedrywe word elke jaar in gr 7, 8 en 9 behandel en vrae daaroor in die eksamenvraestelle gestel.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 15.47MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode ENGSUN
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  405 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings