Hierdie is 'n geskandeerde letterkunde boek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.
Hierdie boek met kortverhale is nodig vir die letterkunde afdelings van Engels Gr 7 - 9.
Titel: Calabash: A cluster of stories Skrywers: J G Goodacre, S Makosana Aantal hoofstukke: 15 Aantal bladsye: 106.
Opgesomde inhoud: 'n Aantal van die stories word elke jaar in gr 7, 8 en 9 voorgeskryf sodat feitlik al die stories oor die drie jaar gelees word. Vrae oor die voorgeskrewe stories word in eksamenvraestelle gestel.
Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees. |