Kenweb Oplossings » Gr 7 - 9 Engels geskandeerde "Miracles"

Gr 7 - 9 Engels geskandeerde "Miracles"
Gr 7 - 9 Engels geskandeerde "Miracles" 
Hierdie is 'n geskandeerde letterkunde boek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie bloemlesing is nodig vir die letterkunde afdelings van Engels Gr 7 - 9.

Titel: Miracles: Poetry for the Junior Secondary Phase Saamgestel deur: B Scheffler en C P Lloyd. Aantal hoofstukke: 18. Aantal bladsye: 131.

'n Aantal van die gedigte word elke jaar in gr 7, 8 en 9 behandel met vrae in die bundel. Vrae oor die gedigte word in die eksamenvraestelle gevra.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 11.29MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode ENGMIR
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.



Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  703 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings