Kenweb Oplossings » Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks

Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks
Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks 
Kyk asseblief vir 'n degitale weergawe van die boekies op die Oxford University Press webwerf of google Storieboom.

30 Gegradeerde leesboekies met handleiding vir begeleier nodig om leesonderrig te begin en deur die jaar te voer.

Boekies in stelle van 5 op een vlak. Begin met stories sonder teks en vorder stapsgewys met opwindende, prettige stories. Begeleierhandleiding volledig om leesonderrig stap vir stap te begin en deur te voer tot op die verwagte leesvlak aan die einde van die jaar. Ekstra aktiwiteite om leesonderrig te bevorder, word ook in handleiding beskryf.

Titel van reeks: Oxford Storieboom.

Besonderhede
 
Produkkode SKU4696
Prys:

Keuses
 
Aantal


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.



Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  159 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings