Kenweb Oplossings » Gr 1 » Alle Gr 1 fisiese handboeke » Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks

Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks
Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks 
Bestel hierdie boek by Orania Beweging. Kontakinligting by Kontakbesonderhede.

30 Gegradeerde leesboekies met handleiding vir begeleier nodig om leesonderrig te begin en deur die jaar te voer.

Boekies in stelle van 5 op een vlak. Begin met stories sonder teks en vorder stapsgewys met opwindende, prettige stories. Begeleierhandleiding volledig om leesonderrig stap vir stap te begin en deur te voer tot op die verwagte leesvlak aan die einde van die jaar. Ekstra aktiwiteite om leesonderrig te bevorder, word ook in handleiding beskryf.

Titel van reeks: Oxford Storieboom.

Besonderhede
 
Produkkode SKU4696
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  390 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings