Kenweb Oplossings » Gr 2 » Alle Gr 2 fisiese handboeke » Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks

Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks
Advertensie - Gr 2 Afrikaanse leesreeks 
Bestel hierdie boek by Orania Beweging. Kontakinligting by Kontakbesonderhede.

20 Gegradeerde leesboekies met handleiding vir begeleier om leesonderrig goed aan te pak.

Boekies in stelle van 6 of 4 op een vlak. Prettige stories om die leeservaring vir die kind aangenaam te maak. Begeleierhandleiding is volledig om leesonderrig stapsgewys aan te pak en die meeste uit die leesboeke te kry. Daar is ook ekstra aktiwiteite in wat vir klank- en woordbou gebruik kan word. Die hoofstuk oor assessering is baie nuttig.

Titel van reeks: Oxford Storieboom.

Belangrik. Handboeke word verskaf met die verstandhouding dat, waar handboeke uit druk is, 'n alternatiewe weergawe voorsien sal word.

Besonderhede
 
Produkkode SKU4417
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  694 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings