Kenweb Oplossings » Oueropleiding » Alle fisiese handboeke vir begeleiers » Advertensie - Gr 8 Wiskunde onderwysershandleiding vir handboek

Advertensie - Gr 8 Wiskunde onderwysershandleiding vir handboek
Advertensie - Gr 8 Wiskunde onderwysershandleiding vir handboek 
Bestel hierdie boek by Orania Beweging. Kontakinligting by Kontakbesonderhede.

Hierdie boek word aanbeveel vir die vak Wiskunde gr 8.

Titel: Wiskunde Plus 56 Onderwysgids Skrywers: W Ladewig, R Potgieter en J Pretorius. Aantal hoofstukke: 14 Aantal. bladsye: 106.

Opgesomde inhoud: Antwoorde van die somme en memoranda van vraestelle in die handboek. 'n Baie groot hulp vir selfwerkonderwys. Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige leerplanne.

Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Belangrik. Handboeke word verskaf met die verstandhouding dat, waar handboeke uit druk is, 'n alternatiewe weergawe voorsien sal word.

Besonderhede
 
Produkkode SKU2963
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  382 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings