|
 |
Hoe om effektief te SOEK
Effektiewe soek op Kenweb se webwerf!
Wenk 1 - Soek met Google
Wenk 2 - Soek met jou webleser
- Gaan na die voordeur van die webwerf.
- Druk Ctrl-F en gee die soekstring. Bv vakgidse.
- 'n Enkele woord werk hier beter.
Wenk 3 - Soek met die webwerf se ingeboude soekfunksie
- Tik 'n woord in die soekblokkie regs bo.
- Druk Enter.
- Hierdie funksie is primitief maar indien jy stadig tik gee die webwerf tog wenke wat mag help.
|
 |
Betaalmiddels
|